Jersey Os Raffle
🥩 Dink groot, wen groot én ondersteun ’n goeie doel!
Daar wag ’n fantastiese Jersey-os as eerste prys! Jersey-beesvleis is bekend vir sy besondere smaak, sagtheid en mooi marmering – perfek vir daardie heerlike sappige steaks en braaivleis!
Met slegs R200 per kaartjie staan jy ’n kans om hierdie puik prys te wen, terwyl jy terselfdertyd NG Kerk Amalia ondersteun.
Elke kaartjie maak ’n verskil. Koop joune vandag en wie weet, dalk geniet jy binnekort die lekkerste Jersey-braaivleis! 🔥🥩
Ondersteun die kerk, staan ’n kans om groot te wen!
Sluitings datum 15 Desember.
-Prizes
1ste plek- Jersey Os
(Moet voor die 24ste Desember kom haal)
2de plek- Rooibok ram (self jag, net buite Amalia)
3de plek- Koedoe koeie Karkas
Pricing-
R200 per kaartjie
400 tickets
Ends: December 15, 2026 12:00 pm
Timezone: Africa/Johannesburg
Thank you for your support
Entries: 1
There will be 3 winners
